Dankie Lottoland

SEISOEN 2

Episode 1

Kom geniet ‘n splinternuwe seisoen van Dankie Lottoland. Jak de Priester betower almal by Innovation of the Blind met sy sang en borrelende persoonlikheid. Saam met Lottoland maak hulle ‘n reuse verskil in ‘n hele paar lewens!

Meer oor Episode 1

Episode 2

Lottoland besoek Nazareth Care Africa in Kaapstad. Saam met Therese Bam maak hulle ‘n reuse verskil in die “engele” se lewens.

Meer oor Episode 2

Episode 3

Lottoland besoek Langerugskool in Worcester. Saam met Ingrid Paulus maak hulle ‘n reuse verskil in die kinders en personeel van die skool se lewens.

Meer oor Episode 3

Episode 4

Lottoland besoek Zoe Huis in Hartebeespoortdam om ‘n koue wintersdag. Saam met Christel van den Bergh maak hulle ‘n reuse verskil in hierdie vrouens se lewens.

Meer oor Episode 4

Episode 5

Lottoland besoek twee besonderse mense wat hulle huis oopgemaak het vir weggooi babas en peuters. Saam met Daniëlla Van Heerden maak Lottoland ‘n verskil in die gesin se lewe!

Meer oor Episode 5

Episode 6

Lottoland besoek ‘n besonderse vrou “Tannie Wilma” van Montagu. Saam met Reynardt Hugo maak Lottoland ‘n groot verskil in die lewens van die Montagu gemeenskap!

Meer oor Episode 6

Episode 7

Saam met Andriëtte Norman gee Lottoland Iris House in Stikland, Kaapstad ‘n kans om te oorleef. Daar is egter nog ‘n verassing wat die hartsnare roer!

Meer oor Episode 7

Episode 8

Elke 5 uur word ‘n kind vermis in Suid Afrika. Dit is die skokkende statistiek wat vandag ons in die gesig staar. Lottoland besoek Missing Children South Afrika en saam met Tim Tron maak hulle ‘n verskil.

Meer oor Episode 8

Episode 9

Wat ‘n spesiale episode waar Lottoland saam met Kara Du Toit ‘n dame met die naam van Beauty in Sutherland ontmoet. Samaritan’s Feet het ook ingespring om die kinders van Sutherland te “bless” met nuwe kouse en skoene. Beide Beauty en Samaritan’s Feet word verras met ‘n groen koevert.

Meer oor Episode 9

Episode 10

Lottoland besoek ‘n klein dorpie Britstown in die Noord Kaap en saam met Vanes-Marie Du Toit ontmoet hulle die “Engel” van Britstown Yvonne Gentle. Kyk hoe hulle ‘n verskil maak in die mense van Gentle Care se lewens in die baie besonderse episode.

Meer oor Episode 10

Episode 11

Lottoland besoek ‘n besonderse organisasie in Kimberley, Huis van Genade wat omsien na hawelose mans. Saam met Willem Botha maak Lottoland ‘n groot verskil in hierdie mense se lewens.

Meer oor Episode 11

Episode 12

Lottoland besoek die Alta Du Toit Nasorg Sentrum in Belville en maak ‘n reuse verskil in die lewens van hierdie mense saam met die pragtige Elsabe Daneel.

Meer oor Episode 12

EPISODE 13

Lottoland besoek vir die eerste keer ‘n organisasie wat diere help. Sien hoe Lottoland saam met Hannes van Wyk die diere van die DBV Tuin Roete help!

Meer oor Episode 13