Dankie Lottoland

SEISOEN 3

Episode 1

Lottoland besoek die Toevlug Sentrum in Worcester. Saam met Gideon Lombard maak hulle ‘n groot verskil in hierdie mense se lewens.

Meer oor Episode 1

Episode 2

‘n Baie spesiale episode waar Lottoland saam met Cordelia Langford ‘n groot verskil in die lewens van die kinders en personeel van die Abraham Kriel Kinderhuis in Nylstroom maak!

Meer oor Episode 2

Episode 3

Lottoland besoek Robertson en ontmoet twee ongelooflike Samaritane saam met Ricky Schroeder. Kyk hoe verander hulle hierdie twee mense se lewens in die besonderse episode!

Meer oor Episode 3

Episode 4

Lottoland help om die lewens te red van kinders met kanker. Kyk hoe hulle saam met Caroline-Grace ‘n verskil in maak in die lewens van die kinders en die mense van Cupcakes of Hope.

Meer oor Episode 4

Episode 5

Lottoland besoek die Hartlands Baby Sanctuary in Somerset West. Saam met Andre Schwartz maak hulle ‘n verskil in hierdie klein mensies se lewens.

Meer oor die Episode

Episode 6

Franja Du Plessis het saam met Lottoland New Beginnings in Bloemfontein besoek. Die diere van New Beginnings het ‘n groot verassing gekry en Emain was geskok toe sy die laaste koevert oopmaak!

Meer oor die Episode

Episode 7

Lottoland help om 3 verskillende organisasies and individue om hulle in die tyd van nood by te staan. Saam met Armand Aukamp maak Lottoland ‘n reuse verskil in hierdie mense se lewens.

Meer oor die Episode

Episode 8

Lottoland besoek die besonderse tehuis in Gansbaai, Herberg-Aan-See. Saam met Sonja Herholdt verlig hulle die lewens van hierdie spesiale inwoners.

Meer oor die Episode

Episode 9

Lottoland besoek Melkbos Care Centre. Saam met Donnalee Roberts en Ivan Botha maak hulle ‘n groot verskil in die kinders en personeel se lewens.

Meer oor die Episode

Episode 10

Lottoland maak ‘n verskil in die lewens van die inwoners in Jean Webber Tehuis in Bloemfontein. Cindy Swanepoel gee vir hulle die goeie nuus!

Meer oor die Episode

Episode 11

Lottoland besoek Mission Vale Care Centre in Port Elizabeth en saam met die bekende Early B maak hulle ‘n verskil in sy tuisdorp.

Meer oor die Episode