Dankie Lottoland

SEISOEN 1

Episode 1

Lottoland besoek Rock of Hope in Pretoria. Saam met Dewald Wasserfall en Simone Nortman maak hulle ‘n verskil in baie klein babatjies se lewens!

Meer oor Episode 1

Episode 2

Weer in Pretoria verras Lottoland vir Dynamic Women for Children met baie meer as wat hulle verwag. Johrne Van Huyssteen deel die goeie nuus met Marlene in die episode.

Meer oor Episode 2

Episode 3

Lottoland besoek The Support Amputee Group in Port Elizabeth.
Bruce Walsh die bekende Planet Hollywood bom oorlewende gee vir Brian die goeie nuus wat hy voor gehoop het.

Meer oor Episode 3

Episode 4

Lottoland besoek Bless a Baby in Kaapstad. Saam met Therese Bam maak hulle ‘n groot verskil in baie klein mensies se lewens!

Meer oor Episode 4

Episode 5

Lottoland besoek die Cheré Botha School en maak baie harte bly. Saam met Francois van Coke en Duane Vermeulen maak hulle ‘n reuse verskil!
Ons dra ook die episode op aan Pierre Joubert en sy seun Jean-Pierre.

Meer oor Episode 5

Episode 6

Lottoland besoek die Jakaranda Kinderhuis in Pretoria. Saam met Nadia Beukes en Elzabé Zietsman maak hulle ‘n groot verskil in hierdie kinders se lewens!

Meer oor Episode 6

EPISODE 7

Lottoland Besoek Karlien Roets. Saam met Kurt Darren maak hulle ‘n verskil in haar lewe

Meer oor die Episode

Episode 7

Lottolad besoek Brandon Moolman. Saam met Rassie Pieterse maak hulle ‘n verskil in sy lewe.

Meer oor die Episode

Episode 8

Lottoland besoek die Klerksdorp Tehuis vir bejaardes. Saam met Jannie Moolman maak hulle ‘n versil.

Meer oor die Episode

EPISODE 9

Lottoland besoek Bloemfontein en werk saam met Yolanda Martins op die baie spesiale projek: Sig vir Kersfees.

Meer oor die Episode

EPISODE 10

Lottoland besoek Huis Jabes, ‘n veilige hawe vir vrouens en kinders in Kaapstad. Saam met Leah van Niekerk maak hulle ‘n verskil in hierdie vrouens se lewens.

Meer oor die Episode

EPISODE 11

Lottoland besoek Sunfield Home Wellington. Saam met Marciel Hopkins maak hulle ‘n reuse verskil in die inwoners se lewens!

Meer oor die Episode

EPISODE 12

Lottoland besoek Verneukpan Sopkombuis in die Noord Kaap. Kyk hoe hulle saam met Laré Birk ‘n groot verskil maak in die 150 inwoners van die dorpie Swartkops.

Meer oor die Episode

EPISODE 13

Lottoland toer saam met Amore Bekker en stap die Boesmanland Camino en skep bewustheid oor die groot droogte in die Noord Kaap.

Meer oor die Episode